Description
- Pappa of Oupa se eie lappie!
 - Mamma se kombuislappe bly uit die slag uit.
 - 52 x 30 cm
 - Top kwaliteit.https://dietrollie.co.za/shop-2/anti-aging-cream/affordable-luxury-high-quality-bathroom-towels-for-every-home/
 - Kom met ‘n geskuurde koperingetjie om maklik op te hang.
 - Kleur kan verskil van foto.
 - Ander aanneemlike geskenk idees.
 
- 
- Dad’s or Grandpa’s own barbeque cloth!
 - Mom’s kitchencloths can stay in the kitchen.
 - 52 x 30 cm
 - Top quality.https://dietrollie.co.za/shop-2/anti-aging-cream/affordable-luxury-high-quality-bathroom-towels-for-every-home/
 - Comes with a copper eyelid for easy hanging.
 - Colors can be different from what is seen on image.
 - Other plausible gift ideas.
 
 
								









Anneline van Zyl –
Hierdie is die oulikste geskenk. Goeie kwaliteit lappie en die kleure van die borduurwerk is mooi helder. Was baie beindruk met my lappies. Sal beslis weer koop.