Description
‘n Natuurlike geformuleerde oog room!
Vir die delikate vel rondom die oë sowel as die ooglede.
Die CBD in hierdie room, sal pofferigheid en donker kringe beveg en die produksie van kollageen aanhits.
Voordele van die gebruik van CBD Oog Room.
- Verstadig en keer die proses van ouderdom, rondom die oë om.
- Skoner en helderder vel.
- Verminder poffirigheid,donker kringe en fyn plooitjies.
Gebruik dadelik, op ‘n skoongewaste gesig.
A natural formulated eye cream!
For the delicate skin surrounding the eyes as well as eye lids.
The CBD in this cream will combat puffiness and dark circles and will boost the production of collagen.
Benefits of using CBD Eye Cream:
- Reverse and slow down aging around the eyes.
- Cleaner and clearer skin.
- Reduce dark circles, fine lines and wrinkles.
- Reduce puffiness.
Use immediately after cleansing the face, for best results.
Reviews
There are no reviews yet.