- CBD Heel Balm
- Masseer hakbalsem in jou hakskene in, om ontslae te raak van oormoeg voete en gebarste hakke.
- Hierdie is ‘n uiters gekonsentreerde bevogtiger wat dooie vel laat afskilfer en herstel.
- Bestandele: Aloe, Vitamien E , “shea” botter en ander gesonde goed.
Die 3 stappe na gesonder voete:
-
Verwyder die dooie en harde vel deur om dit te skuur met ‘n voetklip.Week ook jou voete in louwarm water met bietjie bikarbonaat
-
Bevogtig deur om hakbalsem in te vryf.
-
Voorsien jou voete met iets sags in die skoene soos ‘n sagte vulling of kussingtjies.
Nota: Sonder dat die dooi en harde vel nie verwyder is nie, sal die room nie deurdring en die vel bevogtig nie.
Vir beste resultate: Gebruik 2 keer ‘n dag.Sodra die voete beter is ,gebruik slegs eenkeer ‘n dag om die vel gesond te hou.
Produk word versend na jou naaste Pudo Locker,voorsien ons asb van hierdie besonderhede.
Heel Balm.
- Massage the heel balm into your over-worked feet and dry heels.
- A super concentrated moisturizer and exfoliator that softens and repair.
- Ingredients: Aloe, Vitamin E, Shea Butter and other healthy stuff.
3 Steps to healthier heels:
-
Remove the dead/hard skin by shaving down using a stone and soak in luke warm water with added bicarbonate.
-
Moisturize by using Heel Balm
-
Provide extra padding or cushioning for your feet/heels.
Note: Without removing dead skin build up, the cream will not be able to moisturize the skin.
For best results: Use twice daily, morning and evening. Once desired results have been achieved, apply once daily to maintain healthy feet.
Shipment is via Pudo Locker, please provide us with your closest Pudo Locker address.
Reviews
There are no reviews yet.