-
Mandie – Ons Sweet Gurlz reeks is absoluut net 1 van haar soort om nie weer herhaal te word nie.
-
Mandie is uniek – net soos jou eie dogter.
-
Handgemaak met baie liefde en goeie kwaliteit materiaal en vakmanskap vir langlewenheid.
-
Die pragtige proses om hierdie poppie te maak, wat stapsgewys en sorgvuldig uitgevoer moet word, gee vir ‘n mens soveel meer waardering vir die finale produk. Dit is juis hierdie aandag aan detail wat die eindproduk so spesiaal en kosbaar maak.
-
Sy is gereed om versend te word moet Pudo na ‘n dogtertjie wat Mandie sal geniet.
-
This Sweet Gurlz is named Mandy and she is one of a kind and never to be repeated 100% the same as it is exclusively handmade for Die Trollie.
-
She has brown hair and is dressed in an orange dress and cream jersey.
-
Mandy is handmade for a young lady who can relate to her.
-
Crocketed with the finest material for long-lived and high quality.
-
Purchase Mandy now, she is available to be send away with Pudo.
Reviews
There are no reviews yet.