Wooden toys and the popularity of it is coming back with a bang. There is for sure, nothing better for the boys to play outside with their blue tractors, building farms and roads and driving his loads up and down.

Speelgoed Trekkertjie

,

Speelgoed Trekkertjie

R300,00R650,00

Speelgoed Trekkertjie.

SKU: DAN-001 Categories: , Tag:
  • Houtspeelgoed en die gewilheid daarvan is besig om oral om weer in aanvraag te kom.
  • https://mynobsi.com/five-advantages-of-wooden-toys-for-children/
  • Nog natuurlike speelgoed.
  • Niks lekkerder en beter vir Boeta om met sy blou Speelgoed Trekkertjie op die gras of in die sand, vragte rond te ry nie.
  • Mamma sal weet presies waar die kinders besig is om hul stofpaaie te bou en waarheen die trekker sy vragte neem, terwyl sy rustig kan aangaan in die huishouding.
  • Wees altyd op die uitkyk vie allergiese reaksie teenoor plastiek en plastiek speelgoed,
  • Dit gaan oor die kinders daarom is alle verf wat gebruik word akriel pva en 100% loodvry.
Mates 
Klein trekker met sleepwa : 470mm x 120mm x 175mm
Groot trekker met sleepwa : 600mm x 200mm x 210mm
Ons versending is via Courier Guy na die straat adres wat u aan ons voorsien.

 

 

Sizes
Small tractor with trailer : 470mm x 120mm x 175mm
Big tractor with trailer : 600mm x 200mm x 210mm
Shipment is via Courier Guy to the street address you provide us with.
Size

Small, Large

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speelgoed Trekkertjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top