Description
- Rosie Belle is deel van ‘n seleksie van handgemaakte items, slegs vir Die Trollie.
- Rosie Belle het pragtige bruin krul haartjies en is aangetrek in sagte pienk ,bruin en wit – ‘n pragtige kombinasie.
- Handgemaak met die mees organieste materiaal te vinde om allergiese reaksies te voorkom wat gewoonlik veroorsaak word oor tyd, met sintetiese materiale.
- Rosie Belle is een in haar soort en sy is gereed om versend te word via Pudo.
Oorreed jouself nou, om iemand of ‘n spesiale dogter te bederf met hierdie unieke, een van haar soort sagte lyfie.
- This Stunning Sweet Gurlz Selection, handmade one by one, uniquely only for Trollie.
- Rosie Belle has dark brown hair and is dressed in a soft pink.
- Handmade with the most organic material, to ensure no allergic reactions to the harms synthetic material hold.
- Handmade with the most organic materials available to prevent allergic reactions typically caused over time by synthetic materials.
- Rosie Belle is one of a kind and is ready to be shipped via Pudo.
- Convince yourself now to spoil someone or a special daughter with this unique, one-of-a-kind soft doll.
Reviews
There are no reviews yet.