Aanhangers van die Gorjuss Girl-reeks waardeer die sentimentele kwaliteit daarvan, met elke stuk wat ’n emosionele storie vasvang wat universeel aanklank vind.
Handgemaak met baie liefde vir enige Gorjuss – Girlaanhanger.
Ons versend met Pudo.
Daar is slegs 1 van hierdie unieke poppie beskikbaar aangesien dit 100% handgemaak is en kan dadelik versend word.
Eksklusief vir Die Trollie
Fans of the Gorjuss Girlrange appreciate its sentimental quality, with each piece capturing an emotional story that resonates universally.
Reviews
There are no reviews yet.