Description
‘n Skoon werksarea bevoordeel jou en jou personeel se produktiwiteit en het ‘n postiewe inpak op mede – kollegas, bestuurders en inloop kliente.Omdat kantore en werksareas gedeelde ruimtes is, kan bakteriëe vinnig versprei tussen verskillende areas en van persoon tot persoon.Om net gereeld skoon te maak is nie regtig doeltreffend nie, en ons almal makeer bietjie ekstra hulp.
- Dennegel is ‘n “jellie gel” wat gegeur is met met die reuk van dennenaalde en dit maak lekker skoon terwyl dit ontsmet en slegte reuke verwyder.
- Vars denne-reuk
- Hoë konsentraat
- Ontsmet soos daar skoongemaak word.
- Veilig om op geverfde areas te gebruik.
- pH: 7-9
- Wat is nog beskikbaar in hierdie reeks? https://dietrollie.co.za/shop-2/cleaning/kitchen-disinfectant/
Ons versend, elke dag van die week via Pudo na die straat adres wat u voorsien, of na ‘n Pudo Locker
A clean work space benefits your and your personnel’s productivity and makes a positive impression with co-workers and superiors alike.Offices and bathrooms are shared spaces and germs can spread like a wildfire. Standard cleaning only, is likely not enough to truly keep your office clean and you need some extra help.
- PINE GEL is a pine fragranced gel which cleans, disinfects and deodorizers all in one. It is effective on areas that need to be cleaned and deodorized simultaneously.
- Pine Fragrance.
- High Concentration.
- Disinfects as it cleans.
- Safe on all painted surfaces.
- pH: 7 – 9
- What other products is available in this range? https://dietrollie.co.za/shop-2/cleaning/kitchen-disinfectant/
Shipments are sent out daily via Pudo, either to a locker or to the street address you provide us with.
Reviews
There are no reviews yet.