Description
‘n Skoon werksarea bevoordeel jou en jou personeel se produktiwiteit en het ‘n postiewe inpak op mede – kollegas, bestuurders en inloop kliente.
- Dennegel is ‘n “jellie gel” wat gegeur is met met die reuk van dennenaalde en dit maak lekker skoon terwyl dit ontsmet en slegte reuke verwyder.https://dietrollie.co.za/shop-2/cleaning/thick-bleach-5l/
- Vars denne-reuk
- Hoë konsentraat
- Ontsmet soos daar skoongemaak word.
- Veilig om op geverfde areas te gebruik.
- pH: 7-9
Ons versend, elke dag van die week via Pudo na die straat adres wat u voorsien, of na ‘n Pudo Locker
A clean work space benefits you and your personnel’s productivity and makes a positive impression with co-workers and superiors alike.
- PINE GEL is a pine fragranced gel which cleans, disinfects and deodorizers all in one. It is effective on areas that need to be cleaned and deodorized simultaneously.https://dietrollie.co.za/shop-2/cleaning/thick-bleach-5l/
- Pine Fragrance.
- High Concentration.
- Disinfects as it cleans.
- Safe on all painted surfaces.
- pH: 7 – 9
Reviews
There are no reviews yet.