Description
- Hierdie hand skoonmaakmiddel is ‘n gel/pasta wat spesifiek geformuleer is om olie en hardnekkige vullis van die hande te verwyder.
- Dit bevat spesiaal geselektuurde skuurmiddels wat sagkens op ‘n mens se hande werk.
- Dit sal jou hande effektief skoonwas,en nie die dreine blokkeer nie.
- Dit bevat ook kosmetiese olies , met geen petroleum nie, wat sal voorkom dat jou hande uitdroog.
- Ons versend spoedig met Pudo.
- https://www.youtube.com/watch?v=HKP5UiIpu3E
- This hand cleaner is a gel or paste which is formulated to remove grime, dirt and oil from hands.
- It contains specially selected abrasives that are soft on the hands.
- It will remove heavy grease and grime and not block any drains.
- It also contains cosmetic oils and no petroleum, to prevent the hands from drying skin.
- We send your purchase speedily with Pudo.
- https://www.youtube.com/watch?v=HKP5UiIpu3E
Reviews
There are no reviews yet.