- Handgemaakte Houtblokkies en Speelmat.
- Alfabet en numediese houtblokkies vir kleuters om leer-leer te speel. https://dietrollie.co.za/shop-2/skin-milk/precious-plush-beertjies/
- Perfekte grote vir kleuters vanaf 8 maande oud tot en met 4 jaar, met helder kleure vir identifikasie.
- Identifiseer met die alfabet en nommers, sowel as die eenvoudiger simbole van wiskunde.
- Ouers kan inoverend wees, en nie net die alfabet en nommers toepas nie – maar ook kleur kombineer.
- Nie net is dit ‘n speelsakkie en speelmat nie, maar kleuters kan help oppak en hul motoristiese vaardighede aanleer deur om die tou deur die lissies te trek deur aanmoediging van ouers.
Die speelmat is in 2-in-een voudige – gebruik, wat dien as speelmat en speelgoedsakkie
Onbehandelde Dennehout, Akrieliese kinder waterverf, Waterseelmiddel.
Versending vind plaas deur PUDO om vinnige besending te verseker.
- Handmade alphabet and numeric wooden blocks for toddlers to learn while they play. https://dietrollie.co.za/shop-2/skin-milk/precious-plush-beertjies/
- The blocks are perfectly sized for children aged 8 months to 4 years, featuring bright colors for easy identification.
- Toddlers are allowed to identify the alphabet and numbers as well as the easier mathematical symbols for later use in primary school.
- If parents want to be innovative, they can incorporate colors and motor skills into the play.
- Promote your child’s “motoristic” skills by encouraging them to help tidy up, and with the added challenge of threading the rope back through the loops.
admin –
Just love this very versatile gift- can even be kept for the next child!