Juffrou, kom ek van ‘n aap af?

,

Juffrou, kom ek van ‘n aap af?

R170,00

Availability: 43 in stock

SKU: BAS-005 Categories: ,

‘n Maklik leesbare boek wat jou sal oortuig dat jy nie van ‘n aap afkomstig is nie.

 

” Hierdie humoristiese vertelling het my lekker laat lag.  Ek kon dit nie neersit nie…Die skrywer slaag daarin om die ˈoortuigingˈ waarmee EVOLUSIE aangebied word deur eenvoudige verduidelikings en waarhede soos ‘ speldpunt in ‘n ballon te laat ontplof “

-Carina Theron

 

Hierdie boek:

  • is lekker  leestof vir tieners en volwassenes
  • is ‘n waardevolle handleiding vir ouers en onderwysers
  • kan met gemak aangepas word en vir kleiner kinders voorgelees word.

Meer oor die Outeur.

Die outeur is ‘n oud-dosent, spreker, skrywer en Christenapologeet. Hy is ‘n oud-student van die Universiteit Stellenbosch waar hy ‘n BA,BA Honneurs, MA en HOD verwerf het. Hy is die stigter en oud-voorsitter van Truth and Science Forum wat waarheid en objektiwiteit in die skeppingsleer bevorder. Hy is die aanbieder van ‘n verskeidenheid kreasionistiese kursusse.

Hy is vir 43 jaar getroud met sy vrou, Hermien.Hulle drie kinders is almal getroud en hulle het tans 4 kleinkinders. Hulle is die afgelope 43 jaar woonagtig in Wellington naby Kaapstad in Suid- Afrika.

U pakkie word versend via Pep tot Pep vir u gerief.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Juffrou, kom ek van ‘n aap af?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top