Ashwagandha
Is ‘n immergroen struik wat in Indië groei, Middel Oos en en dele van Afrika. Mense gebruik die wortels en die oranje- rooierige vrug van Ashwagandha vir mediese doeleindes. Hierdie krui is ook bekend as Indiese Ginseng of Winter Cherry.
Ashwagandha is ook ‘n adaptogeen. Adaptogene word ook gesien as “antieke kruie” and veroorsaak die stabiliseering van fisologiese prosesse en bevorder homeostase. Ashwagandha het die vermoë om die liggaam te help om fisiese en emosionele stres beter te hanteer.
Voordele van die gebruik van Ashwagandha op ‘n daaglikse basis:
- Help om jeug te behou, beide geestelik en fisies.
- Bevorder energie vlakke.
- Verminder stres en angstigheid.
- Verminder inflamasie drasties.
- Baie goed vir Rheumatoid Arthritis.
- Verlaag hoë bloeddruk.
- cholesterol hoë cholesterol
- Help voorkom hart probleme.
- Voorkom of verlaag die funksie in die brein by mense met neurodegeneratiewe toestande en mag die selgroei van sekere kankergewasse stop en dit mag gewasse op die longe verlaag.
Voorgestelde gebruik: Begin baie stadig met Ashwagandha .Neem eers net 1 kapsule ‘n dag , vir ‘n paar dae lank om te sien of die liggaam die Ashwagandha aanvaar. Daarna, neem 2 -3 kapsules ‘n dag deur om 2 te neem saam ontbyt en die 3 de een met ‘n ete in die namiddag.
-
Verskillende studies het verskillende gebruiksaanwysingins gevolg.Sommige navorsing stel voor om 250-600 mg per dag te neem om angstigheid en stres te verminder.Ander studies het heelwat hoeër dosisse geneem. Meeste mense se liggame aanvaar Ashwagandha in klein hoeveelhede.Daar was nog nie gevalle van uitermatige langtermyn gebruik van die produk om moontlike newe effekte te ondersoek nie.
Waarskuwing: Deur om groot hoeveelhede Ashwagandha in te neem,sal die maag omkrap deur om diaree te veroorsaak,naargeid en braking.
Swanger dames moet hulself heeltemal weerhou van die gebruik van Ashwagandha.Dit kan die ongebore fetus in “nood” plaas en ‘n vervroegde swangerskap veroorsaak.
Nota: Meetse natuurlike en kruie aanvullings neem ten minste 2 – 4 weke voor gesondheids kondisies ‘n verskil begin toon.Natuurlike produkte is ongelukkig nie ‘n kitsoplossing nie, maar eerder ‘n daaglikse byvoeging tot jou diet. Elke persoon se reaksie teenoor natuurlike middels verskil,maar wees verseker,daar is nie newe effekte nie, maar slegs net voordele om natuurlike produkte te gebruik as aanvullings.Begin met ‘n nuwe avontuur met organiese en natuurlike aanvullings,wees geduldig, soos met alle goeie dinge in die lewe en laat jou gesondheid daarby baatvind.
Ashwagandha
Is an evergreen shrub that grows in India, Middle East and parts of Africa. People have used the roots and orange-red fruit of Ashwagandha for medical purposes. This herb is also known as Indian Ginseng or Winter Cherry.
Ashwagandha is also an adaptogen. Adaptogens are often called “ancient herbs” and causes the stabilization of physiological processes and promotion of homeostasis. Ashwagandha have the ability to help your body better handle physical and emotional stress.
Some benefits of using Ashwagandha on a daily basis:
- Maintain youth, both mentally and physically.
- Boost energy levels.
- Reduce stress and anxiety.
- Greatly reduce inflammation.
- Good for Rheumatoid Arthritis.
- Lower blood pressure
- Lower high blood pressure.
- Lower high cholesterol
- Prevent heart disease
- Slow or prevent brain function in people with neurodegenerative conditions. Might be able to stop cell growth of certain cancers-includes reducing lung tumors.
Recommended dosage: Start slow.Take 1 capsule daily and if tolerated for a few days, take 2-3 capsules daily – 2 capsules in the morning after breakfast and 1 ( the 3rd one) in the afternoon after any meal.
-
Different studies have used different dosages. Some research’s suggests that taking 250 – 600 mg per day can reduce stress. Other studies have used much higher dosages. Most people can use ally tolerate Ashwagandha in small to medium doses. However, there have not been enough long term studies to to fully examine the possible side effects.
Warning: Taking large amounts of Ashwagandha can lead to digestive upset, dairhea, nasusea and vomitting. This may be due to irritation of the intestinal mucosa.
Pregnant woman should avoid using Ashwagandha because it may cause distress for the fetus and premature labor.
Note: Most herbal supplements need to be taken for at least 2- 4 weeks before health benefits will be noticed. Herbal supplements is not a quick fix, but rather an everyday supplement. Also remember, each person reacts differently to natural herbs and supplements, but be assured, there is no side effects and only benefits. Start your journey with natural and organic supplements, be patient and let the healing begin.
Reviews
There are no reviews yet.