‘n Produk met soveel verskillende gebruike.
- Terwyl die naam diatomiet soos iets sanderigs en vuil klink, is dit inderdaad gevorm deur fossiel diatome of ‘n tipe mikroskopiese alge, wat oor jare opgebou het in opgedroogde mere. https://www.sciencedirect.com/topics/engineering/diatomaceous-earth
- Diatomiet, het gewildheid begin kry as gevolg van die verskeie gesondheids voordele vir menslike gebruik, sowel as troeteldiere, vee en pluimvee.
- Diatomiet is beskikbaar in A -Graad ,vir menslike gebruik en dit is baie effektief om parasiete te behandel sowel as verskeie ander gesondheidsprobleme.
- Diatomiet is 100% natuurlik en nie-giftig, maar soos enige ander stof, moet dit nie diep ingeasem word vir lang periodes nie.Dra ‘n gesigmasker of staan regop en wind af, wanneer u met die droë produk werk.Daar is geen negatiewe effekte van hierdie produk nie, aangesien dit natuurlik, organies, nie beweegbaar en ‘n nie-giftige grondstof is.
- Gebruike vir natuurlike skoonheid.
Gerigistreer onder Suid-Afrika se Wet 36 van 1947 en die registrasienommer is V23111.
Bestellings sluit die versendingkoste in en word op Donderdae gestuur via Postnet tot Postnet en neem tussen 3-5 werksdae.
A product with many uses.
- While the name diatomaceous earth gives rise to an image of dirt, it is actually made of fossilized diatoms or a type of microscopic algae, which collected for years of years in now-dry lake beds.
- https://www.sciencedirect.com/topics/engineering/diatomaceous-earth
- Diatomaceous earth (DE) have risen in popularity due to it’s health benefits for both humans and their pets; DE is available in A- Grade, for human consumption which is very effective against parasite treatments, and other general health concerns.
- While diatomite is 100% natural and non-toxic, like any dust, it should not be breathed in heavily for extended periods. Wear a dust mask or stand up-wind when working with it dry. There is no other down side as it is a natural, inorganic, inert, non-toxic substance.
- Uses for natural beauty.
Registered under the South Africa law 36 of 1947 with the registration number V23111.
Shipment and orders are sent out on Thursdays via Postnet to Postnet and normally takes between 3-5 working days.
Reviews
There are no reviews yet.